Kan jy jouself met een van hierdie vrae vereenselwig?
R999.00 – R2,400.00
Kom ons wees eerlik met mekaar – dit is nie maklik om ‘n gesonde leefstyl gedurende die koue wintermaande te handhaaf nie. En om gewig te verloor in die winter met ‘n somer dieetplan is net so moeilik.
La Ferm se wintermaaltydplan sluit nie koue slaaie en smoothies in nie – maar warm wintergeregte wat ons Winterboks ‘n volhoubare leefstyl maak.
Jy kan uitsien na sop, warm sjokolade voor die kaggel, biltonghappies en springmielies!
Met DIE WINTER Shake-it-Off Boks se vuurwarm oefenplan sal jy beslis jou metabolisme help om ‘n ferm liggaam vir die lente te verseker!
DIT IS EEN VAN ONS GROOTSTE VERKOPERS EN MET DIE BESTE RESULTATE!
Wat om te verwag van die Shake-it-Off WINTER boksprogram:
Die Boks-program bevat nie net die maaltyd- en oefenprogramme van 3 weke met video’s nie, maar ook ‘n BOKS wat die meeste droë produkte bevat wat jy benodig om die maaltydplan te implementeer en gesonder te leef, gewig en sentimeters te verloor. Al die inligting en riglyne wat jy benodig, word eenmalig op ‘n geheuestokkie (USB) in jou boks voorsien!
Die Shake-it-Off WINTER Boks bevat die volgende:
Hierdie boks word GRATIS na jou deur gekoerier en kan jou lewe verander!
KOPIEREG © 2018-2024. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES