Nog Produkte Beskikbaar:

Winter “Combo”

Winter Produk Pakket wat insluit :

La Ferm Kruie tee
Sopmengsel (1 pakkie)
250g Granola van jou keuse

 

 

R195.00

Laferm Sop Mengsel parkie word gestrooi in pot
Original price was: R65.00.Current price is: R50.00.
Granola
1 × 250g Granola
Granola Geure:
R80.00

La Ferm Kruie Tee

La Ferm se Kruie Tee is ‘n lae kalorie opsie en ‘n uitstekende toevoeging tot jou vloeistof inname terwyl jy probeer om gewig te verloor.

La Ferm Sopmengsel

La Ferm se Droë Groente sopmengsels is ideaal om vinnig voor te berei as jy nie baie bestanddele in die yskas oor het nie. Dit is gewoonlik vinniger om te kook as gewone sop, wat jou kosbare tyd bespaar.

250g Granola van jou keuse

Breakfast Granola 

La Ferm se Breakfast Granola is ideaal vir ‘n gesonde ontbyt, tussen-in happie of om te gebruik in jou smoothies. Dit sal jou volgehoue energie gee, is hoog in vesel en gelaai met voedingstowwe.

Al die bestanddele is rou, koringvry en elke bestanddeel het ‘n doel:

  • Rou en gevlokte amandels: Goeie bron van proteïn en noodsaaaklike vet.
  • Pampoensaad: Goeie bron van proteïn, noodsaaklike vet en vesel.
  • Sonneblomsaad: Hoog in Vit E (‘n antioksidant), veg teen vrye radikale en inflammasie. Ook ‘n goeie bron van Magnesium en vesel.
  • Sesame saad: Kalsium & Fosfor bevorder beengesondheid. Goeie bron van antioksidante, verlig ook spanning en verlaag hipertensie.
  • Heuning: Hoë glukemiese koolhidrate vir vinnige vrystelling van energie.

Geniet dit saam met jogurt, vrugte of net so.

Chia Granola

La Ferm se Chia Granola het dieselfde voedsaamheid as die Breakfast Granola met die ekstra voordele van anti-oksidante, vesel, omega-3 asook bron van proteïen.

Cranberry Granola

La Ferm se Cranberry Granola het dieselfde voedsaamheid as die Breakfast Granola met die ekstra voordele van Rooibosbessies en Klapper.

  • Rooibosbessies: Versterk die immunstelsel en help met die niere se funksionering.
  • Gedroogde Klapper: Bron van MCT-vette wat deur die liggaam omgeskakel word in energie en bevat ook antivirale, antifungale en antibakteriese eienskappe.

 

Begin gesels
Kan ons help?
Gesels met ons!
Welkom by La Ferm, hoe kan ons vandag uithelp? 🌸