Winter Intermittent fasting 21 dag plan

Kom vat La Ferm se hand met ons WINTER Intermittent Fasting plan en sien vinnig resultate met ’n WINTER seisoen eetplan en hulpmiddels.

Die eetplan vir 21dae is ’n onderbroke vastingsdieet waar jy afwisselend vir 2 van die 7 dae in die week, met tydsintervalle, gaan vas! Jy het reg gelees – jy gaan op ’n gesonde manier vas en vet verbrand!

Plan sluit in:

  • 21-dag Winter eetplan (Mans/Dames plan) met inkopielys en maklike resepte.
  • 21-dag oefenplan met oefenkaarte en video’s.

R680.00

Hoe werk die plan?

Dit word genoem “Intermittent Fasting”. Jy volg vir vyf dae in die week ‘n gesonde, gebalanseerde eetplan. En vas dan vir twee agtereenvolgende dae. Maar die vas beteken nie jy eet niks nie – ‘n tipiese vasdag behels twee maaltye en ‘n happie tussen in. Jou totale kilojoule inname vir die dag is ‘n verminderde 2520 kJ’s.

Ingesluit is ’n super ferm maak oefenplan wat jy by die gimnasium of huis kan voltooi. Transformeer jou lyf in 21dae.

Hierdie plan duur slegs 3 weke – net wat jy nodig het om die verskil te ervaar!


Voordele van die plan:

  • Die geheim tot gewigsverlies is dat jou lyf na slegs ‘n paar uur die meganismes afskakel wat vet stoor. En dié aanskakel wat vet verbrand. Jy leer dus jou lyf om vet te verbrand!
  • Verminderde risiko vir hartsiektes: Onderbroke vasting lei tot verlaging van LDL-C (slegte cholesterol) asook verlaging in bloeddruk.
  • Verminderde risiko vir sekere kankers a.g.v. verlaging van Insulien-agtige groeifaktor 1 (IGF-1)
  • Verbeterde insulien sensitiwiteit: Vas kan ook ‘n uitwerking hê op die vlakke van die hormoon insulien – veral as verfynde suikers en stysels uitgeskakel word. Hoё insulienvlakke dra daartoe by dat die sel-omgewing verander. Selle verdeel dan te veel en verkeerd, wat weer bydrae tot oorgewig. Hoё insulienvlakke gaan ook gepaard met insulienweerstandigheid. Dis iets waaraan 80% van oorgewig mense lei en die voorlooper van Diabetes.
  • Verandering in liggaam samestelling: Onderbroke vasting lei daartoe dat jou liggaam vashou aan spiermassa en vet verloor – presies wat ons wil hê!
  • Leef langer en voorkom siektes.


Wie kan NIE die vasbyt doen nie?

Die Vasbyt is nie geskik vir kinders, swanger vroue, vroue wat borsvoed, diabete, bejaardes en mense met lae bloedsuiker vlakke nie. Maar vir die wat ’n drie-weke uitdaging wil laat tel en baie vet wil verbrand KRY DIE PLAN NOU.

La Ferm beveel addisionele produkte aan wat met die program gebruik word:

  • Thermolean vir metabolisme hupstoot, vet verbranding en beter gemoed.(DIT BEVAT: 5-HTP, RASPBERRY KETONE, GARCINIA CAMBOGIA)
  • Femalean vir hormoon balans wat direkte effek het op jou gewig en gesondheid
  • La Ferm Omega 3 is ‘n salm olie aanvulling wat sel ontwikkeling vir hare, vel en hormone belangrik is
  • Ultra C Nano druppels ‘n NIE CHEMIESE vitamien C en Zink aanvulling
  • Micro Mist Ultra D3 vir immuun en hormoon balans
  • Granola (3 geure is beskikbaar) jy kan die produk as ontbyt gebruik op die plan
  • La Ferm Tee (3 geure is beskikbaar) om deur die dag te kan drink vir jou metabolisme en gesondheid. (Hoog is anti-oksidante)
  • L-Glutamine & BCAA vir optimale spier weefsel herstel en spierkrag
  • La Ferm Muesli om jou eetplan en aankope makliker te maak
  • Ferm Up Skommel (3 geure beskikbaar) jy kan enige ete vervang met Ferm up as jou tyd beperk is en  DIT SELFS WARM GENIET WORD.
  • La Ferm sop mengsel om eetplan en aankope te vergemaklik (ons beveel 2 pakkies vir die eetplan aan)