Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.
Wil jy maklik EN LEKKER dieet?
Vet verbrand?
En spiere bou en behou?
IN DIE KOUER RUSTIGER MAANDE
Kom vat La Ferm se hand met ons WINTER Intermittent Fasting Vasbyt wat 9 Mei 2022 afskop en sien vinnig resultate met ’n WINTER seisoen eetplan en hulpmiddels.
Die eetplan vir 21dae is ’n onderbroke vastingsdieet waar jy afwisselend vir 2 van die 7 dae in die week, met tydsintervalle, gaan vas! Jy het reg gelees – jy gaan op ’n gesonde manier vas en vet verbrand!
Jy gaan ’n volledige eetplan kry met inkoplielys vir 21dae wat vir die koue dae aangepas is. Ingesluit by die program is ook ‘n oefenplan.
EKSTRA GRATIS WINTER STAATMAAK RESEPTE EN HIIT OEFENINGE
Registreer nou vir die Vasbyt!!
Teen slegs R680 sluit die Vasbyt in ‘n 3-weke eet- en oefenplan.
BONUS: Persoonlike ondersteuning en terugvoer.
LA FERM HET SPLINTER NUWE PRODUKTE OM JOU VASBYT NOG MEER SUKSESVOL TE MAAK. DIT KAN ADDISIONEEL BY BESTEL WORD.
Vuurwarm produkte wat vetverbranding aanhelp:
Hoe werk die Vasbyt?
Dit word genoem “Intermittent Fasting”. Jy volg vir vyf dae in die week ‘n gesonde, gebalanseerde eetplan. En vas dan vir twee agtereenvolgende dae. Maar die vas beteken nie jy eet niks nie – ‘n tipiese vasdag behels twee maaltye en ‘n happie tussen in. Jou totale kilojoule inname vir die dag is ‘n verminderde 2520 kJ’s.
Ingesluit is ’n super ferm maak oefenplan wat jy by die gimnasium of huis kan voltooi. Transformeer jou lyf in 21dae.
Ons Vasbyt duur slegs 3 weke – net wat jy nodig het om die verskil te ervaar!
Voordele van die plan:
Wie kan NIE die vasbyt doen nie?
Die Vasbyt is nie geskik vir kinders, swanger vroue, vroue wat borsvoed, diabete, bejaardes en mense met lae bloedsuiker vlakke nie.
Maar vir die wat ’n drie-weke uitdaging wil laat tel en baie vet wil verbrand – KLIEK HIER OM TE REGISTREER.
BONUS! Nooi ’n vriendin om saam in te skryf en jy staan ‘n kans om ’n prys te wen.
Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.
KOPIEREG © 2018-2021. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES
R0