Registreer vandag indien jy:
By La Ferm is dieet nie koue slaaie en skommels nie. Die Winter Vasbyt is ‘n volhoubare leefstyl pakket wat etes insluit wat geskik is vir die winter – heerlike winter kos wat kg en cm’s kan laat wegsmelt. Sien uit na soppe, warm suikervrye sjokolade voor die kaggel, biltong happies en springmielies! Dan kan dit mos net lekker wees om maklik gewig te verloor!
As ‘n Vasbyter maak jy die allerbelangrike kopskuif om jou gesonde leefstyl te volhou. Ons gewilde “verloor-gewig-boks” is ontwerp om gewigsverlies so maklik, gerieflik, bekostigbaar en tydbesparend as moontlik vir jou te maak.
Al wat jy moet doen is opdaag en moed hou!
Ons volgende Shake-it-Off Winter Vasbyt begin:
21 Julie – 10 Augustus
Skryf vandag in:
Vir slegs R1099 (vir Dames) of R1499 (vir Mans)
Of doen hom SAAM vir R2400 (vir Dames en Mans plan – teen SPESIALE PRYS).
Jy ontvang:
21-Dag Winters eetplan
Ontvang jou inkopielys en resepte per epos, gerieflik en maklik byderhand. Alles mooi uiteengesit hoe jy jou dieetboks moet gebruik. Mans en dames eetplan is beskikbaar.
Oefenprogram
‘n Kort, effektiewe oefenprogram met videos en oefenkaarte, om jou fermer en warm te oefen. Dit kan in die gemak van jou eie huis op jou eie tyd gedoen word.
Mat en hand gewiggies is al wat nodig is.
Motivering, Raad en Aanspreeklikheid
Deurlopende, altyd daar professionele kennis, raad en motivering met jou eie Dieetkundige en Biokinetikus. Ons Vasbyters deel ook motivering en hou mekaar aanspreeklik op ons WhatsApp groep. PRYSE IS OOK OP DIE SPEL!
Verskeie kos produkte ingesluit:
Al die droë, nie bederfbare produkte is sommer klaar afgemeet en in pakkies verpak vir die 21 dae. Jy voeg net die VARS produkte by.
REGISTREER VANDAG
Pssst! Dit neem 5 werksdae om jou produkte te koerier, registreer sommer vroeg sodat jy jou produkte betyds kan ontvang.
Addisionele produkte word sterk aanbeveel:
Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.
KOPIEREG © 2018-2024. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES