WAT IS ‘N VASBYT?

Met ons uitdagings wat ons ‘n “Vasbyt” noem, gee ons nie net vir jou ‘n eetplan en oefenprogram nie, maar ons vat ook jou hand en gee deurlopend deur die Vasbyt advies en motivering om van die leefstyl verandering ‘n sukses te maak.

Ons het reeds soveel mense se lewens al aangeraak en omgekeer na ‘n gesonder en ligter lewe.  Jy kan dit ook ervaar!

Met ‘n Vasbyt gaan jy vir 3 weke volgens ‘n oefenprogram en eetplan leef wat daarop gefokus is om jou te help gewig verloor, maar ook om gesond te word. Vasbyters deel hul ervaring, maaltyd foto’s met mekaar en ons motiveer en inspireer mekaar.

Die Vasbyt-program sluit in:

Eetplan

Oefenplan

Aanvullings

Motivering

WAT SÊ VORIGE VASBYTERS?

VASBYTE