Bio-Milk Thistle Complex

COYNE BIOMAX® BIO-MILK THISTLE LIPOSOMAL? 

– Verlig ongemaklikheid en spysverteringssteurnisse na oordadigheid.?
– Die unieke formulering ondersteun lewergesondheid en promoveer optimale gesondheid.
– ‘n Liposomale afleweringssisteem verseker optimale absorpsie en biobeskikbaarheid van die aktiewe bestanddele.? 

R330.00

Kapsules: 30

Gebruiksaanwysings en waarskuwings:? 

Volwassenes 18 jaar en ouer: Neem 1 kapsule per dag met voedsel.?Gebruikers moenie die aanbevole maksimum dosis van 1 kapsule per dag oorskry nie. Raadpleeg ‘n gesondheidspraktisyn as spysverteringssimptome vererger of vir meer as 2 weke aanhou.?  

Kontraindikasies:?Moenie die produk neem indien u allergies/hiepersensitief is vir melkdissel, madeliefies, gousblom of enige van die bestannddele in die produk nie.? Raadpleeg n gesondheidspraktisyn voor die produk gebruik word, veral as u swanger is of enige ander medikasie gebruik. Hou buite bereik van kinders.? 

Nie aanbeveel vir persone jonger as 18 nie.?