GABA 500 – vir Breinfunksie

GABA 500 (Gamma-aminosuur) word gebruik as ‘n voedingsaanvulling in senuweestelsel afwykings. Dit kan ook help om die senuweestelsel funksie te kalmeer en te ondersteun en help om ‘n rustige, ontspanne toestand te bevorder.

Ander bestanddele: Kapsule (hydroxypropyl methyl cellulose), mikrokristallyne sellulose, silika en magnesium stearaat (groente).

R110.00R205.00

Gebruiksaanwysings: Neem twee kapsules twee keer per dag of soos aangedui deur u gesondheidsorg praktisyn.

Hierdie produk is vegetariër.

Begin gesels
Kan ons help?
Gesels met ons!
Welkom by La Ferm, hoe kan ons vandag uithelp? 🌸