Thyrosol

METAGENICS THYROSOL

 

  • Die klein vlindervormige klier wat die skildklier genoem word, kan sy funksie verloor deur stresverwante uitputting en meer.
  • Thyrosol met ‘n mengsel van jodium, myo-inositol en vitamiene werk aan die balansering van tiroïed hormone om te verseker dat T3, T4 en TSH binne die norm is.
  • Rhodiola Rosea is ‘n pragtige adoptogenies wat op die byniere werk om kortisolvlakke te verlaag, om stres met gemak te bestuur.

R630.00

Bestanddele:

  • Vitamien A (as retinielpalmitaat)
  • Vitamien D (as cholecalciferol)
  • Vitamien E (as d-alfa-tokoferielsuksinaat)
  • Riboflavien
  • Niasien (as niacinamide)
  • Jodium (as kaliumjodied)
  • Magnesium (as magnesium sitraat)
  • Sink (as sink sitraat)
  • Selenium (as selenometionien)
  • Myo-Inositol
  • Rhodiola (Rhodiola rosea L.) Rhizoom uittreksel [gestandaardiseer na 1% salidroside en 3% rosavins]


Ander bestanddele
: Kapsule (hydroxypropyl methyl cellulose), mikrokristallyne sellulose, magnesiumstearaat (groente) en silika.

Aanwysings: Neem een kapsule drie keer per dag met kos of soos voorgeskryf deur jou gesondheidsorg praktisyn.

Hierdie produk is nie-GMO en glutenvry.

Spesiale Voorsorgmaatreëls:  Nie vir persone wat allergies is vir Jodium nie. Nie aanbeveel vir swanger of borsvoedende vroue nie. As u medikasie neem, raadpleeg u gesondheidsorg praktisyn voor gebruik. Hou buite bereik van kinders.

†Vegetariese kapsule

 

Begin gesels
Kan ons help?
Gesels met ons!
Welkom by La Ferm, hoe kan ons vandag uithelp? 🌸