Nog Produkte Beskikbaar:

Ultra Flora Balance – 30 Kapsule

UltraFlora Balance is ‘n kragtige probiotiese formule, geformuleer om jou immuniteit te verhoog en om jou spysverteringstelsel se gesondheid te bevorder.

  • Bevorder immuunstelsel gesondheid
  • Ondersteun ‘n gesonde spysverteringstelsel
  • Handhaaf ‘n gesonde dermflora balans
  • Verlig hardlywigheid, diarree en maag aandoenings
  • Bestry candida, gis infeksies en urienweginfeksie
  • Verbeter die liggaam se vertering van laktose
  • Verlig die newe-effekte van antibiotika
  • Inhoud is vegetaries, suiwelvry en glutenvry
  • Geen vullers, kunsmatige kleurstowwe of sintetiese geure nie
  • Kapsules bestaan uit plant-afgeleide bestanddele

R345.00

Bestanddele: Mikrokristallyne sellulose, kapsule (hydroxypropyl methylcellulose), Lactobacillus acidophilus NCFM, magnesium stearaat (groente), Bifidobacterium lactis Bi-07 en silika.

Gebruiksaanwysings: Neem een kapsule een tot twee keer per dag, of soos jou geneesheer aanbeveel.