Terme & Voorwaardes

Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in ‘n raadgewende hoedanigheid sal help rakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.

20-dag Lewer & Kolon Detoks Vasbyt – Mans

Registreer vandag indien jy:

  • Oorgegee het aan ongesonde eetgewoontes, oormatige inname van alkohol, suiker en suiker bevattende produkte en drankies, wegneem etes en gebraaide kosse.
  • Meer as 3 van die volgende simptome ervaar:
    • oorgewig,
    • opgeblase, winderigheid, naarheid, sooibrand, of abdominale pyn,
    • donker uriene, vel uitslae,
    • moegheid, hoofpyn en brein “fog”
  • Sukkel om gewig te verloor of ’n plato bereik het met jou huidige pogings.
  • Gereeld siek word en jou immuunstelsel ’n hupstoot moet gee.


Dan is hierdie Detoks plan vir jou!
Die 20-dag Lewer & Kolon Detoks Vasbyt begin: 10 Februarie – 1 Maart 2025 Kry 50% afslag op eetplanne en Superkos poeiers teen slegs R780 (waarde R1560)

Superkos detoks poeiers

  • Supershot Spicy
  • Lewer detoks poeiers (Beetroot berry en Baobab in enkel porsies verpak)
  • Supershot Flax fibre


Ingesluit is jou superkos poeiers vir daaglikse detoks om lewerensieme te aktiveer en gal produksie te verhoog. Asook ‘n pre- biotika en vesel om jou gereeld te hou en gifstowwe uit te skei.

20-Dag praktiese Detoks eetplan
Ontvang jou inkopielys en resepte per epos, gerieflik en maklik byderhand. Dit gaan bestaan uit ‘n 10 dag Lewer detoks plan gevolg deur ‘n 10 dag Kolon detoks plan omdat die liggaam van bo tot onder wil skoon maak. Mans en dames eetplan beskikbaar.

Effektiewe oefenprogram
‘n Effektiewe oefenprogram, met video’s wat insluit strekke, HIIT en maag versterkings oefeninge wat die lewer en kolon sal help om toksiene uit te skei.  Dit kan in die gemak van jou eie huis op jou eie tyd gedoen word.

Inligtingsblad vir Lewer en Kolon gesondheid
Maklike stappe om jou lewer en kolon te detoks in 20 dae. Leer meer rondom jou lewer en kolon, asook om jou liggaam die beste ondersteuning te bied met raad rondom dieet, supplemente en oefen.

Motivering, Raad en Aanspreeklikheid
Deurlopende, altyd daar professionele kennis, raad en motivering met jou eie Dieetkundige en Biokinetikus. Ons Vasbyters deel ook motivering en hou mekaar aanspreeklik op ons Whatsapp-motiveringsgroep.

Met hierdie holistiese benadering tot ligter en gesonder leef, kan jy ook voel hoe daardie kg’e afval en die cm’s wegsmelt – en ook afbly! Pssst! Dit neem 5 werksdae om jou produkte te koerier, registreer sommer vroeg sodat jy jou produkte betyds kan ontvang.

Addisionele produkte word sterk aanbeveel en kan ook teen spesiale pryse aangekoop word deur dit op die registrasie vorm aan te dui.

Advaclear (detoxifier)supplement wat die lewer help om te detoks van medikasie en alkohol. Supplement bevat B-Vitamiene, minerale, NAC en Milk Thistle en vele meer.
Ultra Flora Balance ‘n kragtige probiotiese formule, geformuleer om jou immuniteit te verhoog en om jou spysverteringstelsel se gesondheid te bevorder.
Digestizyme‘n Gevorderde plantgebaseerde ensiemformule wat ‘n volledige mengsel van ensieme bevat en medefaktore wat nodig is vir die vertering.
Thermoleanaanvulling wat sal help met metabolisme en vet verbranding.
Chia granolaperfekte kombinasie granola mengsel om te detoks (word gebruik in eetplan)
La Ferm Groentee is ryk aan antioksidante, anti-inflammatoriese en beskerm die lewer (word in eetplan gebruik)
Nano Herbal Harmonizerkragtige kruie mengsel om inflammasie van die lewer en liggaam te beveg (Tumeric, Frankincence, Roosmaryn)
Masseerpakketideale pakket vir limf dreinering waarvan lewer deel is.

R780.00

Kies jou opsie en die addisionele produkte wat jy wil aankoop:

Terme & Voorwaardes

Ek verstaan en gee toestemming dat La Ferm my in raadgewende hoedanigheid sal help ligrakende gesonde eetgewoontes, oefeninge asook aanvullings en nie terapeuties in behandeling sal optree nie. Ek neem my voor dat nie ek of my familie/regsverteenwoordigers/ander persone wat namens my mag optree enige wetlike stappe teen ‘La Ferm’ of enige van die individue sal neem indien ek siek sou word, of nie die gewenste uitkoms sou bereik nie. Hiermee aanvaar La FERM geen verantwoordelikheid vir enige iets wat tydens die eet en oefenprogram opgedoen of ervaar word nie. Laaste net ’n versoek dat alle inligting La FERM se eiendom is dat julle ons eerder sal bemark as om net aan te deel met iemand. Ons kan net voortbestaan as jul ons help. Baie dankie by voorbaat.

Begin gesels
Kan ons help?
Gesels met ons!
Welkom by La Ferm, hoe kan ons vandag uithelp? 🌸