La Ferm Tee (Rooibos, Heuningbos & Groentee)

La Ferm bied Rooibos-, Heuningbos- en Groentee as keuses vir jou!

R30.00

Clear

Rooibos het ‘n uitgebreide produkreeks wat deur die jare sorgvuldig aangepas en vervolmaak is om die beste aan ons kliënte se behoeftes te voorsien. 

Rooibos gee jou ‘n heerlike dosis antioksidante. Antioksidante maak die skadelike vrye radikale skoon wat selle kan beskadig en kanker kan veroorsaak, wat sellulêre skade en inflammasie kan belemmer.

Kruie tee is ‘n lae kalorie opsie en ‘n uitstekende toevoeging tot jou vloeistof inname terwyl jy probeer om gewig te verloor.