Super maklik,
Super gesond,
Super vinnig,
Super gerieflik
Het jy BAIE MIN TYD?
Het jy GEWIG OM TE VERLOOR?
Het jy AL MOED OPGEGEE MET DIËTE?
Het jy NOOIT TYD OM TE OEFEN NIE?
Het KRAG ONDERBREKINGS jou al onder gekry?
Kry dadelik hierdie Super Easy SHAKE IT OFF BOKS van La Ferm!
R1,290.00 – R1,590.00
Jy kan in 2 weke gemaklik eet, oefen en gewig verloor.
Ons pak jou boks met meeste droë bestanddele wat jy gaan benodig vir ontbyt, middag- en aandetes om jou voorbereiding so maklik as moontlik te maak. As jy jou voorbereiding reg doen soos voorgeskryf is elke ete SUPER vinnig gereed. Die Super Easy Boks is nie net EASY PEASY nie maar ook BEKOSTIGBAAR.
Die boks sluit in :
• Heerlike gesonde ontbyt opsies verpak in enkel porsies vir maklike voorbereiding.
• Ferm Up proteïen poeiers in enkel porsies verpak om spesifieke dae gesond te begin.
• Middagetes is La Ferm bakkie slaaie wat vooraf voorberei word vir die week. Gesonde, droë grane word gerieflik verpak jy voeg net die vars bestanddele by.
• Meeste aandetes is gevriesdroogde produkte (“Freeze dried” is ‘n fantastiese nuwe tegnologie) wat SUPER MAKLIK EN HEERLIK voorberei word wat letterlik ‘n paar minute neem.
• Maklike gesonde happies om te gryp en te gaan!
Al die droë, nie bederfbare produkte is sommer klaar afgemeet en in pakkies verpak vir die 14 dae. Jy voeg net die VARS produkte by.
14-Dag eetplan, resepte en inkopielys
Hierdie eetplan en resepte is een van die maklikste planne uit Izette Faul dieetkundige se pen. Maklike resepte vir voorafbereide ontbyte en middagetes maak dit SUPER gerieflik.
Aandetes sluit in gevriesdroogde produkte-hierdie nuwe tegnologie lewer die beste voedingswaarde en dan is dit nog smaaklik ook. Ontvang jou inkopielys en resepte per epos, gerieflik en maklik byderhand. Alles mooi uiteengesit hoe jy jou dieetboks moet gebruik. Mans en dames eetplan is beskikbaar.
Oefenprogram
Het jy net ‘n paar minute by jou lessenaar, voor die TV, voor bad- of kosmaak tyd of selfs net as jy tandeborsel. Dan gaan die SUPER kort oefeninge saam met Marietjie Shepherd Biokinetikus, jou liggaam detoks, vet verbrand en jou postuur en brein funksie verbeter. Videos op jou foon byderhand kan in die gemak van jou eie huis op jou eie tyd gedoen word. Mat en hand gewiggies is al wat nodig is.
Meetkaart
14dag Meetkaart ook ingesluit en nog meer motivering om gesonder en ligter te wees.
Verander jou lewe met die SUPER EASY Vasbyt Boks!
Hierdie boks word GRATIS na jou deur gekoerier en kan jou lewe verander.
KOPIEREG © 2018-2024. ALLE REGTE VOORBEHOU. | TERME EN VOORWAARDES