Happie “Combo”

Happie Produk Pakket wat insluit :

Ferm up bars
Enige geur tee (1 pakkie)

 

 

R265.00

3 organiese tees
Geure
R45.00

La Ferm Gesondheidstafies (20 x 20g)

Hierdie gesondheidstafie is hoog in vesel en proteïene om jou langer versadig te hou. Dis die ideale happie, wat suiker en koring- vry is. Gemengde geure verpak.

La Ferm Tee (Rooibos, Heuningbos & Groentee)

La Ferm bied Rooibos-, Heuningbos- en Groentee as keuses vir jou!

Rooibos het ‘n uitgebreide produkreeks wat deur die jare sorgvuldig aangepas en vervolmaak is om die beste aan ons kliënte se behoeftes te voorsien. 

Rooibos gee jou ‘n heerlike dosis antioksidante. Antioksidante maak die skadelike vrye radikale skoon wat selle kan beskadig en kanker kan veroorsaak, wat sellulêre skade en inflammasie kan belemmer.

Kruie tee is ‘n lae kalorie opsie en ‘n uitstekende toevoeging tot jou vloeistof inname terwyl jy probeer om gewig te verloor.